Welkom/Welcome
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons webwerf te besoek. Ons hoop om jou binnekort by een van ons BYEENKOMSTE te sien IN persoon of aanlyn.
Jy het sekerlik al iewers in jou lewe ’n kerk besoek of was deel van een gewees. By KLC Malmesbury beweer of probeer ons nie om anders of beter as ander kerke te wees nie — ons volg eenvoudig vir Jesus.
Ons nooi jou om saam met ons op reis te gaan terwyl ons, ons ware identiteit in Christus ontdek. Hy het gekies om ons eerste lief te hê, en daarom kan ons Hom en ander liefhê. Ons is ’n familie wat saam groei.
Kom ervaar Sy liefde vir jou — mag jy nooit weer dieselfde wees nie!
Thank you for taking the time to visit our site, we hope to see you soon at one of our events in person or online.
Surely somewhere in your life you have visited a church or been part of one. At KLC Malmesbury, we don’t claim/try to be different or better than other churches, we just follow Jesus.
We invite you on a journey with us as we discover our true identity in Christ. He chose to love us first and that is why we can love Him and others. We are a family that grows together.
Come and experience His love for you and may you never be the same again!