Welkom by
kingdom light church malmesbury
Ons Glo In Die Afgehandelde Werk Van Die Kruis
Welcome to
Kingdom Light Church Malmesbury
We Believe In The Finished Work Of The Cross
Nuus Flits
News Flash!
Vanaf September nooi ons jou om saam te Kom kuier vir ’n uur by die voete van Jesus—waar ons aanbid, mekaar bedien en saam aan Sy tafel sit
Almal is welkom!
from September we invite you to Join us for an hour of sitting at the feet of Jesus—worshipping, ministering to one another, and partaking of His table
Everyone is welcome!
Ons Tema Vir 2026
Our Theme For 2026
Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.
(1 Kor.15:58 AOV)
Therefore, my dear brothers and sisters, stand firm. Let nothing move you. Always give yourselves fully to the work of the Lord, because you know that your labor in the Lord is not in vain.
(1 Cor.15:58 NIV)