Ons Leierskap/Our Leadership

Fanna en Anne Harmse dien al vir baie jare in voltydse bediening binne verskillende kerkdenominasies. Fanna is as pastoor in die Pinkster Protestantse Kerk georden en het in 1996 deel geword van Lewende Woord Bediening in Pretoria.

Aan die einde van 2010 het hulle die voltydse bediening verlaat en die sakewêreld betree, terwyl Fanna steeds op ‘n deeltydse basis in bediening aktief gebly het.

Teen 2019 het die roeping om weer na voltydse bediening terug te keer al hoe sterker geword. Onder die leiding van die Heilige Gees het hulle in 2020 deel geword van die KLC-span.

In Januarie 2021 het hulle na Malmesbury verhuis, waar hulle tans die plaaslike gemeente lei.

Fanna and Anne Harmse has been in full-time ministry in different denominations. He was ordained as a pastor in the Pentecostal Protestant Church and in 1996 became part of Lewende Woord Ministries, Pretoria.

At the end of 2010 they left the full-time ministry and went into business where Fanna stil ministered on a part time basis.

In 2019 the calling to get back into full-time ministry became stronger and stronger and with the leading and direction of the Holy Spirit, they became part of the KLC team in 2020.

In January of 2021 they moved down to Malmesbury where they now lead the local congregation.